Ultieme Braai Hamper – Vir 10 Mense/ Ultimate Braai Hamper – Serves 10

Ultieme Braai Hamper – Vir 10 Mense/ Ultimate Braai Hamper – Serves 10

R 1,000

This meat hamper is perfect for a group of up to 10 people and ideal for braais, family gatherings, or special occasions. It offers a carefully selected variety of quality meats to ensure great flavour and value.

Included in this hamper:

Beef:
10 × Beef Sosaties
1 × Queen Steak

Lamb:
10 × Lamb Loin Portions

Sausage & Processed Meat:
10 × Boerewors
12 × Oepsies

This hamper is designed to make hosting easy, with enough variety to satisfy every guest. A great choice for a generous braai spread that brings people together.

 

 

Hierdie vleishamper is ideaal vir ’n groep van ongeveer 10 mense en perfek vir braais, familiebyeenkomste of spesiale geleenthede. Die pakket bied ’n sorgvuldig gekose verskeidenheid kwaliteit vleis vir uitstekende smaak en waarde.

Ingesluit in die hamper:

Beesvleis:
10 × Beef sosaties
1 × Queensteak

Lamsvleis:
10 × Lamsrug porsies

Wors & Verwerkte Vleis:
10 × Boerewors
12 × Oepsies

Hierdie hamper maak dit maklik om gasvry te wees, met genoeg verskeidenheid om almal tevrede te stel. Ideaal vir ’n volwaardige braai saam met familie en vriende.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp